Thursday, 23 April 2009

Altech is wêreldwyd

Die jaarlikse finansiële uitslae van Allied Technologies weerspieël die maatskappy se wêreldwye impak, sê ‘n verklaring in Johannesburg.

Altech sê vooruitgang is veral opmerklik in die breëband en ander netwerke in Oos-Afrika, en reflekteer ook die maatskappy se vooruitgang om ‘n groter impak in die breëband mark in Afrika te hê.