McDonald se eerste kwartaal wins het met bykans 4% gestyg soos meer en meer klante wêreldwyd iets goedkoop soek om te eet.
Die wins vir die kwartaal was R8.9 triljoen in vergelyking met R8.4 triljoen verlede jaar. ‘n Sterker dollar het die wins nadelig beïnvloed.