Wednesday, 29 April 2009

Beleggers word meer positief

‘n Meningspeiling wat Sanlam se beleggingssektor geloods het, wys dat beleggers in April meer positief geword het.

Hulle was hierdie maand minder bekommerd oor die moontlikheid van ‘n mark wat ineenstort. Baie van hulle dink egter nog steeds dat die mark te goedkoop is.