Saturday, 18 April 2009

Hofsaak mag nie aanlyn uitgesaai word

‘n Amerikaanse federale appèlhof het Donderdag aangekondig dat verbale argumente in ‘n musiek aflaai hofsaak van ‘n platemaatskappy teen ‘n student aan die Boston Universiteit, nie aanlyn uitgesaai mag word nie.

Die hof het beslis dat ‘n vorige uitspraak wat die aanlyn uitsaai van hofsake toegelaat het, nou herroep word.