Thursday, 16 April 2009

Vrae oor top salarisse

Durbanse top munisipale bestuurders gaan na bewering stewige salarispakette ontvang in die nuwe finansiële jaar.

Vakbonde meen dat meeste werknemers 27 keer minder verdien as bestuurders.

Van die groot verdieners, is stadbestuurder Michael Sutcliffe, wat glo ‘n algemene salarispaket sal verdien van net onder R1.65m per jaar.