Toyota Motor het Donderdag gesê dat hy ongeveer 1.76 miljoen motors verkoop het in die eerste kwartaal van 2009, meer motors as Duitsland se Volkswagen.
Toyota poog om hierdie jaar die meeste motors te verkoop.
Toyota het in 2008 vir die eerste keer in 77 jaar vir General Motors onttroon as die top motorverkoper.