Lugvervoer in Afrika het sleg gevaar in Maart 2009, het die Internasionale Lugvervoervereniging Dinsdag gesê.
Die vereniging het gesê daar was ongeveer 16% minder aanvraag in vergelyking met Maart laas jaar.
Wêreldwyd het kaartjieverkope met 11% geval in vergelyking met die vorige jaar.