Thursday, 16 April 2009

Volumes daal vir SABMiller

Brouery-reus SABMiller het ’n 1% daling aangekondig vir sy vierde kwartaal biervolumes soos ekonomiese toestande en verbruikersvraag verder afneem. Die daling in volumes van Miller Lite, Peroni en Grolsch is in lyn met analiste se verwagting van 0.2 tot 1%.