Thursday, 30 April 2009

Petrolprys gaan daal

Die departement van minerale en energiesake het aangekondig dat die kleinhandel petrolprys van aanstaande week met 3c ‘n liter gaan daal.

Sekere grade diesel sal met 8c ‘n liter styg. Die prys van paraffien sal met 13c ‘n liter verhoog.