Monday, 20 April 2009

Europese markte open laer

Europese markte het laer geopen, met die Londense FTSE 100 indeks wat 0.11% laer is teen 4 088.33 punte.

Die Frankfurtse DAX is af met 0.45% op 4 655.84 punte. Weens ’n tegniese probleem was die Parys-data nie onmiddellik beskikbaar nie.